Welkom by ons trouwebwerf, Joubert to believe it!
Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging
van Hugo en Riana Wessels se dogter,
Ursula & Jp
seun van JP en Deona Joubert.
Hierdie webtuiste is ‘n gemaklike manier vir ons om al die troubesonderhede en inligting met julle te deel met die opbou tot ons troue.
Ons troufoto’s sal ook na die troue hier opgelaai word vir julle om dit te geniet en af te laai as julle sou wou. Ons hoop om so paar interessante foto’s van ons gaste te kry vir die argiewe…
Julle is welkom om meer te lees oor ons
liefdesverhaal, om die
bruidspartytjie te ontmoet of om
verblyf te bespreek vir die troue.
So loer bietjie rond, geniet dit en moet nie vergeet om te
RSVP nie!